Numeri 35:24 Die Boodskap (DB)

dan moet die leiers die saak ondersoek. Hulle moet besluit wat hulle gaan doen met die saak tussen die beskuldigde en die familielid van die persoon wat dood is. Die volgende riglyne moet gevolg word:

Numeri 35

Numeri 35:22-30