Numeri 35:15 Die Boodskap (DB)

Hierdie stede moet veilige stede wees vir enigeen wat per ongeluk iemand anders doodgemaak het, of die persoon nou ’n Israeliet is of een van die ander mense wat saam met julle bly. Dit geld vir almal.

Numeri 35

Numeri 35:11-17