Numeri 35:12 Die Boodskap (DB)

Dan kan die familie van die persoon wat doodgemaak is, nie die ander persoon uit weerwraak daar kom vang en doodmaak nie. Daar sal hy eers die kans kry om sy saak aan die leiers van die volk te stel.

Numeri 35

Numeri 35:6-15