Numeri 34:5-7 Die Boodskap (DB)

5. waar dit wegdraai en al met die kloof wat die grens met Egipte vorm, langs strek tot by die Middellandse See.

6. “Die Middellandse See vorm die wesgrens van julle land.

7. “Aan die noordekant loop die grens van die Middellandse See af tot by die berg Hor,

Numeri 34