Numeri 33:8 Die Boodskap (DB)

Hulle het die omgewing van Pi-Hagirot verlaat en deur die Rietsee na die woestyn toe getrek. Na drie dae se trek deur die Etamwoestyn het hulle by Mara aangekom en daar oorgebly.

Numeri 33

Numeri 33:1-17