Numeri 33:50 Die Boodskap (DB)

Daar in die vlakte van Moab aan die oorkant van die Jordaanrivier regoor Jerigo het die Here vir Moses die volgende opdragte gegee:

Numeri 33

Numeri 33:44-56