Numeri 32:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het tot in die Eskolvallei gegaan en die hele gebied deurgekyk, maar toe hulle terugkom, het hulle die volk so bang gepraat dat hulle nie meer in die land wou intrek wat die Here vir hulle gegee het nie.

Numeri 32

Numeri 32:8-14