Numeri 32:33 Die Boodskap (DB)

Moses het toe die koninkryk van koning Sihon van die Amoriete asook die koninkryk van koning Og van Basan vir die stamme van Gad en Ruben en die halwe stam van Manasse gegee as hulle erfdeel.

Numeri 32

Numeri 32:24-40