Numeri 32:23 Die Boodskap (DB)

Maar as julle nie julle belofte nakom nie, oortree julle teen die Here. En moenie ’n fout maak nie, die Here sal julle beslis daarvoor straf.

Numeri 32

Numeri 32:15-32