Numeri 32:16 Die Boodskap (DB)

Die stamme van Ruben en Gad kom toe met ’n voorstel na Moses toe: “Laat ons toe om vir ons vee krale te bou en stede met sterk mure waarin ons vroue en kinders veilig sal wees.

Numeri 32

Numeri 32:15-17