Numeri 31:8 Die Boodskap (DB)

Onder die mense wat doodgemaak is, was die vyf Midianitiese konings: Ewi, Rekem, Sur, Gur en Reba. Hulle het ook vir Bileam seun van Beor doodgemaak.

Numeri 31

Numeri 31:1-11