Numeri 30:8 Die Boodskap (DB)

Maar as haar man dit dadelik afkeur sodra hy daarvan hoor, is die beloftes wat sy gemaak het, ongeldig. Die Here sal haar nie daaraan hou nie.

Numeri 30

Numeri 30:1-13