Numeri 30:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Moses het die leiers van die stamme bymekaar laat kom en vir hulle gesê: “Hier is nog opdragte van die Here:

2. As iemand ’n belofte aan die Here maak of onder eed iets belowe, mag hy nie sy woord breek nie; hy moet presies doen wat hy gesê het.

Numeri 30