Numeri 3:48-51 Die Boodskap (DB)

48. Gee dan hierdie geld vir Aäron en sy seuns as ’n losprys vir die ekstra eersgeborenes.”

49. Moses het toe die geld ingesamel.

50. Vyftien kilogram silwer is ingesamel.

51. Soos die Here beveel het, het Moses dit vir Aäron en sy seuns gegee.

Numeri 3