Numeri 3:36 Die Boodskap (DB)

Die Merarigroep se taak was die versorging van die rame, dwarslatte, hoekpale en voetstukke van die tabernakel, en ook van al sy gereedskap, met alles wat dié diens insluit;

Numeri 3

Numeri 3:26-46