Numeri 29:39 Die Boodskap (DB)

“Dit is die lys brandoffers, graanoffers, drankoffers en eteoffers wat julle vir die Here moet offer op die vasgestelde feesdae. Hierby kom ook nog die gelofteoffers en vrywillige offers wat enige persoon enige tyd mag bring.”

Numeri 29

Numeri 29:35-40