Die brandoffer wat julle op dié dag vir die Here moet bring, is ’n jong bul, ’n ram en sewe jaaroud rammetjies wat niks makeer nie.