Numeri 29:22 Die Boodskap (DB)

Dan moet julle ook ’n bokram offer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Die gereelde daaglikse brandoffers, met die graan en drankoffers, moet ook steeds gebring word.

Numeri 29

Numeri 29:15-28