Numeri 29:19 Die Boodskap (DB)

Dan moet julle ook ’n bokram offer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Die normale daaglikse brandoffers, met hulle graan- en drankoffers, moet ook steeds gebring word.

Numeri 29

Numeri 29:18-24