Numeri 29:16 Die Boodskap (DB)

Dan moet julle ook ’n bokram offer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Behalwe hierdie offers moet die daaglikse brandoffers, met hulle graan- en drankoffers, steeds gebring word.

Numeri 29

Numeri 29:14-20