Numeri 28:5 Die Boodskap (DB)

Saam met hierdie offer moet daar ook ’n graanoffer gebring word wat bestaan uit een en ’n half kilogram meel wat met ’n liter suiwer olyfolie aangemaak is.

Numeri 28

Numeri 28:1-11