Numeri 28:19 Die Boodskap (DB)

Dan moet julle vir die Here ’n vuuroffer bring. Dit moet ’n brandoffer wees van twee jong bulle, ’n ram en sewe jaaroud rammetjies wat heeltemal gesond is.

Numeri 28

Numeri 28:17-20