Numeri 27:3 Die Boodskap (DB)

“Ons pa,” het hulle gesê, “is in die woestyn dood sonder dat hy ooit seuns gehad het. Hy was nie een van Korag se trawante wat teen die Here in opstand gekom het nie. Hy het as gevolg van sy eie sonde gesterf.

Numeri 27

Numeri 27:1-2-9