Numeri 27:19 Die Boodskap (DB)

en laat Eleasar en die hele volk hiernatoe kom sodat hulle dit kan sien. Sê dan daar voor hulle almal vir hom wat sy taak gaan wees, en stel hom as jou opvolger en as die volk se nuwe leier aan.

Numeri 27

Numeri 27:16-17-23