Numeri 26:62 Die Boodskap (DB)

Die Leviete van ’n maand en ouer was altesaam 23 000 man. Hulle is nie saam met die ander Israeliete in die sensus getel nie, want hulle het mos nie grond as eiendom gekry nie.

Numeri 26

Numeri 26:60-64-65