Numeri 26:59 Die Boodskap (DB)

en Amram se vrou was Jogebed, ook uit die nageslag van Levi. Sy is in Egipte gebore en haar en Amram se kinders was Aäron en Moses en hulle suster Mirjam.

Numeri 26

Numeri 26:49-64-65