Numeri 26:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Na die siekte-epidemie het die Here vir Moses en vir Eleasar, Aäron se seun, gesê:

2. “Tel nou die hele volk. Julle moet al die mans van elke stam tel wat twintig jaar en ouer is en wat geskik is vir militêre diens.”

Numeri 26