Numeri 25:2 Die Boodskap (DB)

Hierdie vroue het hulle uitgenooi om die offerfeeste ter ere van hulle afgode by te woon. Hulle het gegaan en saam met hulle geëet en hulle gode aanbid.

Numeri 25

Numeri 25:1-9