Numeri 25:16-18 Die Boodskap (DB)

16. Die Here het vir Moses gesê:

17. “Julle moet die Midianiete aanval en doodmaak,

18. want kyk hoe het hulle julle mislei om Baäl-Peor te aanbid en sondes te doen soos dié met Kosbi, die Midianitiese stamhoof se dogter, wat doodgemaak is op die dag toe die epidemie opgehou het.”

Numeri 25