Numeri 24:8 Die Boodskap (DB)

“God het hulle uit Egipte uit laat trek en Hy veg vir hulle met sy reusekrag wat g’n gelyke het nie. Die Israeliete vee hulle vyande voor hulle weg en breek hulle bene en hulle pyle in stukkies.

Numeri 24

Numeri 24:1-10