Numeri 24:6 Die Boodskap (DB)

Dit lyk soos lanings palmbome, soos ’n tuin langs ’n rivier. Soos rye aalwyne wat deur die Here geplant is of sederbome wat by waterryke plekke groei.

Numeri 24

Numeri 24:1-11