Numeri 23:7 Die Boodskap (DB)

Toe sê Bileam vir hulle: “Balak het my van Aram af laat kom. Die koning van Moab het my van die berge van die ooste af laat haal. ‘Kom vervloek Jakob,’ het hy gesê. ‘Kondig ’n ramp aan oor Israel.’

Numeri 23

Numeri 23:1-8