Numeri 23:3 Die Boodskap (DB)

Toe sê Bileam vir Balak: “Bly jy hier by die brandoffers. Ek gaan so ’n bietjie eenkant toe om te kyk of die Here met my wil praat. Wat Hy ook al vir my sê, sal ek vir jou ook kom sê.” Hy is toe na ’n oop stuk grond toe hoër op teen die berg.

Numeri 23

Numeri 23:1-9