Numeri 23:29 Die Boodskap (DB)

Bileam sê toe weer vir hom: “Bou vir my sewe altare en bring sewe bulle en sewe ramme hiernatoe sodat ons hulle kan offer.”

Numeri 23

Numeri 23:26-30