Numeri 23:19 Die Boodskap (DB)

God is nie ’n mens nie, daarom lieg Hy nie. Hy gaan nooit terug op sy woord nie. Dink jy God belowe iets en doen dit nie? Het Hy al ooit iets gesê en nie sy woord gehou nie?

Numeri 23

Numeri 23:15-27