Numeri 23:17 Die Boodskap (DB)

Toe Bileam terugkom, het Balak en die amptenare van Moab nog steeds by die brandoffers gestaan. Balak wou toe by hom weet: “Wat het die Here gesê?”

Numeri 23

Numeri 23:13-25