Numeri 23:13 Die Boodskap (DB)

Toe sê Balak vir Bileam: “Kom saam met my na ’n ander plek toe waarvandaan jy net ’n deel van die Israeliete kan sien. Van daar af kan jy hulle dan vir my vervloek.”

Numeri 23

Numeri 23:7-17