Numeri 23:11 Die Boodskap (DB)

Toe vra Balak vir Bileam: “Wat het jy aangevang? Ek het jou hiernatoe laat kom om my vyande te vervloek, en nou kom jy en jy wens hulle voorspoed toe!”

Numeri 23

Numeri 23:5-20