Numeri 22:8 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir hulle: “Bly vannag hier oor, dan sal ek môre vir julle sê wat die Here vir my gesê het.” Die leiers uit Moab het toe daar by Bileam oorgeslaap.

Numeri 22

Numeri 22:3-17