het toe boodskappers na Bileam die seun van Beor toe gestuur. Bileam was in Petor naby die Eufraatrivier in die land Ammau. Balak het vir hom laat weet: “Hier het nou net ’n hele volk uit Egipte uit aangekom, en oral waar hulle kom, vat hulle oor. Hulle het hulle nou hier op my voorstoep kom tuismaak.