Daar het die koning beeste en skape as offers laat slag en vir Bileam en al die belangrike mense wat by hom was van die vleis gegee.