Numeri 22:27 Die Boodskap (DB)

Toe die donkie hierdie keer die Engel van die Here sien staan, het hy sommer net onder Bileam gaan lê. Bileam het in sy woede die donkie met sy stok toegetakel.

Numeri 22

Numeri 22:19-28