Numeri 22:23 Die Boodskap (DB)

Toe die donkie die Engel van die Here in die pad sien staan met ’n groot swaard in sy hand, het die donkie verskrik uit die pad uit gespring die veld in. Bileam het die donkie geslaan en hom teruggedwing pad toe.

Numeri 22

Numeri 22:20-31