Numeri 22:20 Die Boodskap (DB)

Daardie nag het God weer met Bileam kom praat en vir hom gesê: “Aangesien hierdie manne jou kom haal het, gaan dan maar saam hulle, maar jy mag net doen wat Ek vir jou sê.”

Numeri 22

Numeri 22:15-29