Numeri 22:11 Die Boodskap (DB)

‘Hier het nou ’n groot volk uit Egipte aangekom. Oral waar hulle kom, vat hulle oor. En hulle het hulle nou hier op my voorstoep kom tuismaak. Hulle is te veel vir ons om baas te raak. Kom help my, asseblief! Ek wil hê jy moet hulle kom vervloek; miskien sal ons hulle dan kan baasraak en uit ons land uit wegjaag.’”

Numeri 22

Numeri 22:10-16