Numeri 21:33 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle van koers verander en in die rigting van Basan getrek. Koning Og van Basan het sy leër bymekaargekry en hulle aangeval. Die geveg het by Edreï plaasgevind.

Numeri 21

Numeri 21:28-35