Numeri 21:3 Die Boodskap (DB)

Die Here het hulle gebed verhoor en hulle gehelp om die Kanaäniete te verslaan. Soos hulle belowe het, het hulle al die stede heeltemal verwoes en almal doodgemaak wat daarin gebly het. Hulle het toe die plek Gorma, “plek van verwoesting”, genoem.

Numeri 21

Numeri 21:1-6