Numeri 21:28 Die Boodskap (DB)

“Hier van Gesbon van koning Sihon se stad af het die aanval soos ’n verwoestende veldbrand versprei. Dit het die stad Ar in Moab totaal verteer wat die Arnonhoogtes beheer het.

Numeri 21

Numeri 21:23-35