Numeri 21:23 Die Boodskap (DB)

Maar Sihon wou nie toelaat dat Israel deur sy gebied trek nie. Hy het sy leër bymekaargekry om die Israeliete in die woestyn aan te val. Die geveg het toe by Jahas plaasgevind.

Numeri 21

Numeri 21:15-31