Numeri 21:20 Die Boodskap (DB)

Hiervandaan is hulle verder deur die vallei in die gebied van Moab in tot by die berg Pisga. Van hier af kan jy ver oor die woestyn uitkyk.

Numeri 21

Numeri 21:17-30